Reinette J.v Rensburg Poems

Hit Title Date Added
1.
Water Of Life

Crystal drops falling from the sky
Bringing life to the dry
Growing plants reach for the sky as they start growing on high
It cures your thirst and cleans the dirt
...

2.
Kinders

Die vreugde wat jy kry wanneer jy uitvind jy is verwagtend nadat jy al 2 jaar probeer het is ‘n vreugde wat net ‘n moeder kan beskryf, dis iets wat van God af kom ‘n toekoms wat hy vir jou beplan, want hy weet jy is reg daarvoor, ‘n nuwe lewe, ‘n nuwe asem ‘n wonderwerk wat van twee mense gemaak is.

Dan sit ‘n mens terug vee ‘n traan van jou gesig af en wonder hoekom ander mense nie so bly kan wees oor die wonderwerk wat op hul pad gestuur is nie, waarom juig hulle nie daaroor nie, jy kan nie se hulle is gevoelloos nie want hulle is mens,
...

Close
Error Success