Daar waar die berge vou
Is waar die mense hulle geheime hou
Tussen bruin klippe
En water in stukke
Verdwaal in ons drome
Tussen die grys en groen bome
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem