Jonathan Edgar

Jonathan Edgar Poems

Het iemand dalk die antwoorde maar dit wat ek wil hoor
Want iewers langs die pad het ek my hart op jou verloor
Nou is daar ook reels gemaak en my verlange raak al meer
Hoekom moet daar dinge wees wat my pad na jou toe keer
...

Verruklike skoonheid en teenwoordigheid
Asemsnakkende glimlag en vriendelikheid
Beperk...
Emosionele toue wat my geduld deurboor
...

Verruklike skoonheid en teenwoordigheid
Asemsnakkende glimlag en vriendelikheid
Beperk...
Emosionele toue wat my geduld deurboor
...

The Best Poem Of Jonathan Edgar

Antwoorde

Het iemand dalk die antwoorde maar dit wat ek wil hoor
Want iewers langs die pad het ek my hart op jou verloor
Nou is daar ook reels gemaak en my verlange raak al meer
Hoekom moet daar dinge wees wat my pad na jou toe keer
Ek weet dat jy my denke deel en dat jy wens daar was n weg
Maar ons harte is van koers geskei en ons albei, verontreg

My vrae bly ongeantwoord en my hart verlang na jou
Hoe kan daar verwag word om van my hart n moordkuil te hou
Sien ek jou dan is ek bly maar my hart smag net na meer
Want iewers tussen my en jou is my sielspad na jou geteer
Vir dae dan hoor ek niks van jou want reels voorsien dit so
Maar waarom moet ons woorde stuit as ons albei in die gevoelens daarin glo
Al sê ek niks of praat ons min, moet jy net altyd weet
Dat daar nie n uur of sekonde is wat ek van jou vergeet

Jonathan Edgar Comments

Jonathan Edgar Popularity

Jonathan Edgar Popularity

Close
Error Success