+vir Jou+ Poem by Jappane Human

+vir Jou+

Rating: 5.0

Ek stuur die briefie uit my hartjie...
vir die 1 wat ek lief het...
vir die 1 saam wie ek my lewe saam wil spandeer...
vir die 1 wat diep im my hartjie woon...
jy's rerag spesiaal vir my, en ek wil he jy moet dit onthou...

COMMENTS OF THE POEM
Shawn Greyling 24 April 2009

ek hou van die elips na elke sin. NICE!

0 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success