Maar... Net Nederige Man, Wat Liefhet Poem by Johan Fourie

Maar... Net Nederige Man, Wat Liefhet

Ek is maar eenvoudige en nederige man......
Hierdie ding Liefde, maak my te wees.....

...meester vakman te skep skaars en kosbare juwele jou bors n’oor te versier
...baas vegter met ‘n goue beker te plaas op jouse kaggel rak
...beskermer van die onskuldiges, wildernis, jy en jousin soos jy loop-en-doen jy se en as jy slaap
....digter en komponis wat artikuleer ongelooflike prosa en ritmiese rym
....ingenieur, argitek en bouer om ons ‘n eenvoudige, nederige warm huis te skep
....jouse dokter te wees om jou te genees en te inspireer en jouse trane weg te neem
....naief en onskuldig wat verwonder staan oor die paradox van liefde
....want die enigma van die liefde laat my terselfdertyd juig en ween
....en ek vind vrede en rus in die paradox van my komplekse bestaan

Want deur dit alles besef ek hoe klein en nietig ek is, en eenvoudig my liefde is
...en besef in die eenvoud wat goed is, is volmaaktheid
Want deur dit alles bly ek maar net ‘n man wat in my liefde vir jou
.... jou ontsettend diep en teer bemin
Jefjan2012

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Johan Fourie

Johan Fourie

Johannesburg, South Africa
Close
Error Success