Aan Die Onbekende Man Poem by Elna Agenbach

Aan Die Onbekende Man

toe ek
bedwelm
rondtas
na uitkoms
op die rand
van die afgrond
het jy met
enkel woord
die blare uit
my keel
gehaal
en ek
kan weer
asemhaal

POET'S NOTES ABOUT THE POEM
© Elna Nel
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success