'N Tweede Kans Poem by Jacqueline Louw

'N Tweede Kans

Rating: 2.5


Hiervat, daar los
Dit het amper my lewe gekos

Tikke takke tikke takke
My lewe, My storie le op al die boek rakke

Oopgesny, gesnoei tot op die been
Waar begin ek nou?
Op my knee met my hande saam gevou
Dank ek God vir sy seen

Ruk jouself reg
Dis 'n tweede kans
Hou Sy hand en op die noue weg

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success