(afrikaans) Sommer Net Vir Jou! Poem by Carike Klokow

(afrikaans) Sommer Net Vir Jou!

Rating: 5.0


Ek mis jou so verskriklik baie,
jou happiness and smiles
altyd nice met my, die manier waarop ons chat ens.
Ons kan saam kuier en net na mekaar sit en kyk.
ons kan rondval maar nie naam weggooi nie.
Jy skinner nooit van my nie, praat nooit strooi agter my rug nie.
Jy sal my nooit verkleineer of my hart breek nie.
Jy sal my optel as ek val, my hare vashou as ek peuk,
my hart mend as hy gebreek is.
Jy is my krag vriendin
en ek mis my rots waarop my huisie staan! !

COMMENTS OF THE POEM
Nine Vuuren 05 August 2014

'n Baie mooi en kragtige gedig! :) Die gedig moet net nie gelees wees nie, want dit ''ruin'' hom so bietjie! :)

2 0 Reply
Pheko Motaung 20 February 2012

'n pragtige gedig! Dankie dat u ons maar kans gee om te lees.

2 0 Reply
Ronald Stroman 06 February 2008

no comment by darkly colored member.

1 3 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success