Naldo Africa

Naldo Africa Biography

Naldo Africa, die didaktiese digter is gebore in (1996/2/26) Port Elizabeth, Eastern Cape waar hy hom toegespits Het op Letterkunde, Leksikologie, en Taalkunde Sy Verknogtheid le egter in sy Huistaal en, dus is die meerderheid van sy gedigte in Afrikaans geskrywe, " Die taal is n geneesmiddel wat al jou wonde kan genees, dit is in werklikheid n Hospi- taal" Naldo se Passie vir skryf kom hoofsaaklik van sy oupa af " Errol Africa " N engelse Liefhebber, Ofskoon hy n Afrikaans Sprekende is Hy verkwis feitlik al sy tyd op taalpurisme, en help jeugdiges Om Suiwer, Loutere Afrikaans te spreek, Origens, Is hy ook N balsemieke skaakspeler in 2013 verwerf hy sy O.P klere, en sodoende kry hy n kans om aan die internasionale toernooi deel te neem (Commonwealth internasional Tournament" ;) En Seevier met n Skitterende 7/5 Uit 10 (B-section) Sy stokperdtjies sluit in: Skaak, Dig, Rekenaar' Speletjies, Tennis en Rymklets)

Naldo Africa Comments

Naldo Africa Popularity

Naldo Africa Popularity

Close
Error Success